TLU eskom 1120x550

Die tyd het aangebreek dat privaatmaatskappye, boere en burgers die elektrisiteitsopwekking en -voorsiening in Suid-Afrika oorneem. Indien privatisering nie nou plaasvind nie, kan boere en die publiek hulself gereed maak om sonder krag besigheid te doen.

Stuur jou versoek om die privatisering van Eskom aan Min. Gordhan deur jou besonderhede hieronder in te vul

Please enter your name.
Please enter a valid phone number.
Please enter a message.

Kontakbesonderhede: 

(012) 804-8031 /  dienste@tlu.co.za / www.tlu.co.za

​*Met die invul van u besonderhede hierbo stem u daartoe in dat, TLU SA u telefonies mag kontak. TLU SA bewaar en beskerm alle persoonlike data. ImpactNOW 'n vennoot van TLU SA mag moontlik met u in verbinding tree om aan u, TLU SA se standpunt te verduidelik en lidmaatskap opsies en voordele aan u beskikbaar te stel. Dankie vir u ondersteuning met hierdie belangrike saak.